NG Gemeente Floridapark

 

Tuisblad   Nuusblad    Aktiwiteite    Kommisies / Aksies    Fotoblad    Humor    Jeug    Basaar    Voorblad

Kersliggies  50 Jaar Fees 2009

 

 

TUISBLAD

 

MISSIE EN BELYDENIS

ONS IS

GERIG NA BO — TOT EER VAN DIE HERE

GERIG NA BINNE—TOT OPBOU VAN MEKAAR

GERIG NA BUITE—TOT GETUIENIS VIR DIE WęRELD

 

Daarom is ons verbind:

Om die Here met oorgawe lief te hę en te dien.

 

Dit beteken dat:

 

Om mekaar in liefde te aanvaar en te dien.

 

Dit beteken dat:

 

Om uit te reik na die węreld in nood buite Christus

 

Dit beteken dat:

 

EREDIENSTE

 

Oggenddiens:

Om 09:00 in die kerk.

By die kerkdeure word daar weekliks ‘n program uitgedeel waarop byeenkomste en ander aksies van die gemeente onder aandag gebring word. 

Gaan kyk gerus na Sondag se program.

 

Tswanadiens:

Elke Sondagmiddag om 14:30 by die kerk. Hierdie diens is in die besonder gerig op huiswerkers wat in ons omgewing woon en werk.

 

Nagmaal:

Ons gemeente vier normaalweg 8 keer per jaar Nagmaal. Die helfte van die geleenthede is in die aande. Kyk gerus op die almanak vir die spesifieke datums.  Kinders is welkom om saam met en onder toesig van hulle ouers Nagmaal te gebruik.

 

Doop:

Daar is nie ‘n gereelde Sondag waarop die Doop bedien word nie. Doopouers meld by die leraar aan en 'n Doopdatum word dan gereël volgens omstandighede.

 

Kleuterkerk:

Hierdie aksie bied aan kleuters die geleentheid om ook Sondae ‘kerk’ toe te kom en sodoende van kleinsaf die kerk as positief te ervaar. Pappa en Mamma kan rustig die ‘groot’ kerk bywoon terwyl die kleineres op hulle eie vlak van God en sy wonderdade leer.

 

STATISTIEK
AFGESTIG VAN FLORIDA 1959
SINODE VAN WES-TRANSVAAL
RING VAN FLORIDA

414 BELYDENDE LIDMATE
53 DOOPLIDMATE
36 WYKE
4 BYBELSTUDIEGROEPE
11 SELGROEPE

 

OUDERDOMSPROFIEL

BEDIENINGSAKSIES
BYBELSTUDIE- EN SELGROEP INISIATIEWE
KOMMISSIEAKTIWITEITE
BIDGROEPE
KOOR

REEKSE – WEEK VAN TOEWYDING, PINKSTER EN LENTEVERNUWING
DOOP NA BEHOEFTE
KATEGESE NA OGGENDDIENS
TSWANADIENS 14:30 SONDAE

OGGENDDIENSTE
AANDDIENSTE BY GELEENTHEID
GOEIE VRYDAG, HEMELVAART, KERSFEES EN OUJAARSDIENSTE

 

PERSONEEL
LERAAR
SAAKGELASTIGDE
KOSTER

MUSIEKDIREKTEUR
ORRELIS
ALGEMENE ASSISTENT
DEELTYDSE HULP (2 DAE PER WEEK)

 

KERKRAADSKOMMISSIES
DAGBESTUUR
GEMEENTEBEDIENING (OUDERLINGE)
DIENS VAN BARMHARTIGHEID (DIAKENS)
EREDIENS EN MUSIEK
SENDING
JEUG
FONDSE
EIENDOM
VROUEDIENS
BEPLANNING

MAKSI - AKSIE

KONSISTORIE
RUIM KOMBUISGERIEWE, ADDISIONELE KOMBUISGERIEWE (KIOSK)

KERKGEBOU MET ORREL, GOEIE KLANKSTELSEL EN REKENAARGEDREWE PROJEKTOR/LIEDERE-BORD
VOLDOENDE PARKERING OP TEERBLAD SOWEL AS GRASVELD

GERIEFLIKE PASTORIE

 

DS Louw en Gesin

 

 

KERK

 

KANTOOR EN KATEGESELOKALE

 

GEDENKTUIN

 

SAAL